Wapen van Nieu-Seeland

Wapen van Nieu-Seeland (sedert 1956)

Die wapen van Nieu-Seeland is Nieu-Seeland se amptelike heraldiese simbool. Die oorspronklike wapen is in 1911 deur koning George V verleen en die huidige weergawe ​​is deur koningin Elizabeth II in 1956 voorgestel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search